Die ongekende bakster…
Net ‘n voorwoord… Hier het ek myself en natuurlik ‘n paar van my vriendinne “surprise”!! Dalk nie aan die begin nie..maar wel soos ek gevorder en myself geleer het, lol!! Danksy Google, Tannie Marie, Annatjie en my eie deursettingsvermoë het ek myself op hierdie…
Lees verderVan Stadsjapie na Plaasjapie….
Dis Desember, die mielies is al in die grond..besig om op te kom. En as ek dit nie mis het, was ons laat met die plantery. Dis oor Kerstyd en die werkers is af. En, “die kalf is in die put”, soos die gesegde…
Lees verderSophia en die slang
Sophia, my huisvrou kom van die waskamer se kant gestap…en gaan leun heel gelate teen die lapa se klip muur terwyl sy die koerant papiertjie nat lek waarin sy haar tabak gesit het. Sy mompel iets vir my… Ek sit op die bankie voor…
Lees verderSpekkers & Lienkie
Ek het mos nou die kamtige vark boerdery ook. ‘n “Useless exercise”, as jy my vra, want die varke kos ons meer aan voer as wat hul enigsins kleintjies maak. So, die “input” is meer as die “income”. Die ou wat die varke aan…
Lees verderHout Ma
Dit gaan nou rof in die oggend met melk tyd…hopeloos te veel lammers en te min hande. Ek en ou Sophia moet nou ‘n plan maak. Ons dink ons sal 5 lammers uit die kraal lok, en buite toemaak terwyl ons gou die ander…
Lees verder
Eureka Prinsloo
‘n ingebore “city girl” wat nou ’n boervrou is.
Reis saam met my deur my stories…..die wat jou hare laat regop staan, jou laat huil, laat lag en jou hart laat sag word.

